Getuienis deur Joel Syphus

Na die besoek aan die Mosambiek Hub in Oktober 2003 het ek besef die Here werk deur baie mense vanaf baie verskillende lande. Deur die Hub kon ek sien dat Efs. 4:4-7 gestalde kry waar die kerk begin om as 'n eenheid te werk om die verskeie sendelinge in Mosambiek te ondersteun wat so brood nodig is om die Evanglie verkondig te kry in daardie besondere land.

 

Go to testimony by Jenny

 


Last updated: